Hierdie foto wat ek onlangs in Mauritius geneem het, laat my dink aan die instap in 'n nuwe jaar. Beste wense vir julle almal en ek sien uit na julle hulp aan my; ek leer graag.
Nikon Coolpix P900; 1/320 sek; Fokale lengte 14.3mm; f/3.5 ISO:100

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:14am

Ek stem saam met jou interpretasie van hierdie foto. 'n Baie mooi en produktiewe nuwe jaar vir jou! Hierdie foto is pragtig met 'n goeie komposisie. Baie goeie balans en simmetrie.

Comment by Tersia Weitsz on January 3, 2020 at 1:50pm

Skitterend Tina en dankie, selfde wense

Comment by Koos de Wet on January 3, 2020 at 12:03pm

Mooi foto onthou foto Tina

Comment by Dine Potgieter on January 3, 2020 at 9:32am
'n Wonderlike 2020 vir julle ook!
Comment by Dine Potgieter on January 3, 2020 at 9:32am
Pragtig! Die sentrale plasing van die mense as fokuspunt werk in hierdie geval goed - veral weens die amperse simmetrie van die twee stelle trappe.
Comment by gabriel parsons on January 3, 2020 at 8:28am

Baie mooi foto Tina

Comment by Pine on January 2, 2020 at 9:32pm

Pragtige foto Tina! Welkom terug by fotoskool en voorspoed vir hierdie jaar.

Comment by Josef Steyn on January 2, 2020 at 8:10pm

Wonderlike simboliek Tina. Voorspoedige jaar julle toegewens.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 2, 2020 at 6:50pm

uitstekend gedoen, tina!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html