Stap langs die see

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:28pm

Ek sien al vir ons opkom na die plat le hie hie.. mooi foto Elsa!

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 10:59am

Mooi gedoen, en ek sien wat Hennie se mening is, hoewel ek nou niks op die plat gaan lê sal sê nie

Comment by Gerrie Lambrechts on July 16, 2017 at 8:10pm

Oulik Elsa.

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2017 at 7:42pm

Baie mooi en goed uitgevoer. Hier moes jy seintlik plat gaan lê het om meer op dieselfde vlak as die man te kom. Dan sou die see  'n beter agtergrond gevorm het.

Comment by Magda vd Merwe on July 16, 2017 at 6:09pm

Die kierrie moet help loop. Baie mooi foto Elsa

Comment by Pieter Steyn on July 16, 2017 at 5:16pm

mooi een Elsa

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html