Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mark on May 23, 2020 at 11:01am

Regso Carl, ek het nêrens gesien dat jy genoem het dis n verwerking nie, daarom het ek dit nie besef nie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 10:16am

wow!

Comment by Carl Joubert on May 23, 2020 at 10:14am

Mark die "noise" wat jy sien is n verwerking in Topaz:)

Comment by Carl Joubert on May 23, 2020 at 10:14am

Baie dankie vir die terugvoer Pine, Johan, Riaan, Pieter, Mark, Tersia en asook Hennie vir jou mooi verduideliking. Gaan bietjie kyk of ek kan regkom met die midtone storie. Ek sien die vissie het geen detail nie. Baie dankie daarvoor Hennie:)

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:47am
Aksie mooi vasgevang
Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:24am

Mooi foto, dit lyk vri my net bietjie greinerig.(of noise)

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 7:00am

Goeie aksie hier gekry Carl

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 6:45am

Skitterend! Die sierlike vlerke met die goeie kontras teenoor die agtergrond is baie treffend. Ook baie mooi skerp. Dis pragtig! Aangesien jy al baie ervare is, gaan ek nou bietjie hare kloof. In sekere dele van die wit, veral op die vissie en die voël se nek, is daar verlies aan detail. Daar het dus piksels "afgeval" (clipping). Die manier om dit te keer is natuurlik om goed te belig en jou oog op die histogram te hou, maar in RAW kry jy 'n tweede kans om die afgevalle piksels terug te trek tot in die histogram in. Met helder wit is dit altyd beter om dit 'n bietjie te veel terug te trek. Maw die histogram eindig 'n kort afstand voor die regter onderste hoekie. Om dan te keer dat die foto nie te donker raak nie, moet mens in Levels of Curves die "midtones" oplig.

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:45pm

ek sien nou eers die weerkaatsing onder sy kop wat lyk soos 'n bier of koeldrank blikkie

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:44pm

wow Carl en ek moet vir Johan 'n sterretjie vir sy vyfster opmerking gee want jou foto is dit waardig. die oop vlerke doen dit vir my. kolskoot hoor

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html