Kop gedeelte onder gelaai

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 8:02am

Dit lyk soos 'n regte oerdiertjie met die uitpeuloog! Mooi gedoen Pieter, nou weet ons ook hoe lyk die kos van die seevoels.

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:38am

Baie dankie vir die kyk en kommentaar dit word waardeer

Comment by Elizma Fourie on April 15, 2018 at 9:14pm

Ek verkies die onderste een, maar nou kan ek ook darem sy oog van naby sien

Comment by Pierre Hardinge on April 15, 2018 at 8:28pm

Pragtige foto Pieter

Comment by Johan Ayres on April 15, 2018 at 8:23pm

Sies man (ha-ha) Maar dit is 'n pragtige foto!

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2018 at 6:28am

Ek hou eintlik meer van die onderste foto, maar bo wys die detail van die oog beter. Albei foto's is baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on April 15, 2018 at 6:17am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html