Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:45am

PUIK 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 4:58am

Baie dankie vir die kyk en kommentaar dit word waardeer.

Comment by Tina le Grange on April 17, 2018 at 5:04pm

Pieter ek hou veral van die helder kleure wat ook mooi weerkaats in die water

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 1:03pm

Dit is 'n pragtige en kleurvolle foto Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 9:20am

Mooi horisontale lyn en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 8:25am

Pragtig, met mooi kleure. Baie goed gedoen. Miskien bietjie min asemruimte om hulle en dit lyk asof hulle effens opdraende roei. Verder baie mooi.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:13am

Baie mooi Pieter

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:12am

Mooi Pieter, goed gefotografeer met mooi sagte weerkaatsing in die water.  

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html