Stilbaai

Die kleure was vir my mooi, maar ek's nie heeltemal gelukkig met die samestelling nie.

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on June 2, 2013 at 5:10am

Mooi toneel en foto. Chris

Comment by Chris Henning on June 1, 2013 at 9:36pm
Baie dankie, die advies word baie waardeer
Comment by Hennie Cronjé on June 1, 2013 at 6:19pm

Die kleure IS mooi! Die samestelling is basies reg met die voëls as voorgrond en die huise die agtergrond. Jy moes die kamera net bietjie laat sak het sodat jy meer van die voëls inkry en minder lug. Die foto is ook effe kloksgewys gekantel.

Comment by Piet Nel on June 1, 2013 at 5:09pm

Die foto is pragtig Chris net soos hy is

Comment by Erika Kotze on June 1, 2013 at 4:58pm

Baie mooi kleure hou daarvan, maak net reguit.

Comment by Henriette Visser on June 1, 2013 at 3:12pm

Pragtige lig en kleure. Stem saam met Gerrie. Jy kan ook, as jy lus is om te speel, 'n panoramafoto maak, met die huise as hooftema. Dan sny jy bietjie van die lu bo uit en tot teenaan die eerste ry rotse onder. Jy verloor natuurlik dan die pragtige water en verander heeltemal aan die karakter van die foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 1, 2013 at 2:44pm

Jy kan die see reguit trek.  Dalk moes jy minder lig bo ingekry het en meer sand by die voëls onder. Die kontras is baie mooi.

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html