Rotse in die Cederberge

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on October 10, 2019 at 6:06pm

Pragtige eenvoud met skerp fokus, mooi kleur en pragtige skoon blou lug. Baie mooi Adriaan!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 3:03pm

Geehom 'n stoot en daar gaat hy. Lekker skerp en pragtige kleure Adriaan.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 9:11am

Sterk tekstuur in die rotse met goeie kontras teenoor die blou lug. Mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:30am

pragtig met so n 'tevrede' uitdrukking in die rots 'gesig'

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 7:32am
Pragtig Adriaan
Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2019 at 7:23am

Tipies van die Sederberge (skuus, maar ek kan nog nie oorskakel na die C nie). Hier het jy mooi eenvoud ingebou met iets interessants daarin (die balanserende rots). Die foto is tegnies ook goed uitgevoer. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html