Naby Darling

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2019 at 11:13am

Die toneel vra vir n foto, WD

Comment by Pine on September 13, 2019 at 9:52pm

Goeie komposisie met goeie diepte en mooi kleure Adriaan!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2019 at 7:21pm

Pragtige foto, mooi lig en kleure.

Comment by Rika Schoeman on September 13, 2019 at 5:05pm

Daardie geel  Canola land is pragtig en sorg vir mooi kontras tussen die groen. Ook goeie plasing van die windpomp.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2019 at 4:30pm

Die windpomp mooi geplaas Adriaan.

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2019 at 4:02pm

Pragtige kleur kombinasies Adriaan en die windpom met die dammetjie rond die foto mooi af.

Comment by Elna Geringer on September 13, 2019 at 2:58pm

Baie goeie komposisie met die Windpomp en dam. Die Canola's met die groen gras daar agter het gesorg vir 'n wenner Adriaan. BGG

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html