Weskus Nasionale Park

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 15, 2019 at 5:26am

Sonder die mense sou hierdie net nog 'n foto gewees het van blomme. Nou vertel dit 'n lekker storie van mense wat die natuur geniet en bewonder. Goeie inleiding met die pad en die oog kom gerieflik by hulle tot rus. BGG Adriaan

Comment by Pine on September 14, 2019 at 7:19pm

Baie Mooi foto en toneel Adriaan!

Comment by Anita du Toit on September 14, 2019 at 4:59pm

Dis altyd veilig om Weskus toe te gaan die blomme stel nooit teleur daar nie. Pragtige foto Adriaan

Comment by Rika Schoeman on September 14, 2019 at 12:49pm

Dis vrolik en kleurvol en laat mens sommer voel die lente is hier. Baie mooi Adriaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2019 at 10:56am

Mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2019 at 10:39am

Mens ka die wonder van die natuur net bewonder!!!!  Baie mooi foto Adriaan

Comment by Dine Potgieter on September 14, 2019 at 10:08am

Baie mooi - dit moes 'n fees wees met die blommetjies.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html