Vertrou dat dit nie met ons land gaan gebeur nie, Saldanha Baai

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 2:16pm

Hartseer maar pragtige foto

Comment by Pine on September 16, 2019 at 6:51pm

Mooi skerp foto met mooi kleure Adriaan!

Comment by Rika Schoeman on September 16, 2019 at 5:38pm

Die storie-foto Adriaan vertel 'n hartseer verhaal Adriaan.

Comment by Willie Schoombee on September 16, 2019 at 4:11pm

Die effek van die roes kom baie mooi deur hier Adriaan, dit het ñ goeie en interessante foto gemaak, hierdie een behoort ñ goeie verwerking te maak!

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2019 at 3:27pm

Hierdie foto vertel ‘n storie. Dis goed uitgevoer met mooi kleure en skerp fokus. Wat komposisie betref, pla die voorste blink stawe, maar nouja, dis deel van die storie. 

Comment by Elna Geringer on September 16, 2019 at 1:33pm

Ek ken die wrak Adriaan, jy laat my terug verlang Weskus toe met die mooi reeks foto's van jou. In die hawe eet 'n mens die heerlikste vis

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html