Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2018 at 5:39pm

So mooi Adriaan

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 10:42am

Mooi landskap Adriaan.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 8:56am

Die stomp verskaf 'n goeie voorgrond met die dam ver agter - mooi diepte. Ook mooi skerp regdeur met goeie beligting en mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:52am

Pragtige landskap en foto Adriaan, jy kan wel die geel verminder deur die saturasie laer te maak.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:38am

Mooi lig op die toneel, die stomp wat diagonaal geplaas is gee ook mooi diepte.  Mooi foto vd landskap, goed geneem.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2018 at 6:28am

Die stomp in die voorgrond vertoon baie mooi Adriaan, verder goeie velddiepte wat die totale landskap mooi vertoon. 

Comment by Vida van Schalkwyk on December 6, 2018 at 7:49pm

mooi een!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html