Detail: Hoofingang van die kerk wat ek gister geplaas het.
Sal volgende foto op 15 Nov plaas.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:18pm

Beide fotos is baie mooi Adriaan. Hennie se raad gaan werk maar jy gaan die bo punt afsny. Ek sukkel ook met die tipe fotografie maar het nou al geleer om die toneel nie heeltemal in te zoem ten tye van die neem van die foto nie. Sodoende is daar altyd spasie om geboue regop tetrek

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 11:07am

Die argitektuur is so mooi en jy het dit goed gefotografeer! Ek hoop jy gaan vir ons foto's plaas wat jy binne geneem het Adriaan?

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 9:39am

Jou foto het mooi diepte en die argitektuur is pragtig. WD Lekker rondrits

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:11am

n Pragtige foto Adriaan

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:27am

Baie goed beplan, mooi diepte goeie foto.  Kom veilig terug met baie foto's.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:15am

Indrukwekkende en mooi ingang.WD Adriaan.  Sien uit om meer van die kerk te sien

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:39am

Dis pragtig! Die boog gee goeie balans en ‘n mate van diepte. Jy kan hier gerus die vertikale lyne regtrek sodat hulle parallel aan die foto se vertikale randte is. Mens kliek Ctrl+T met 2 of meer layers in aksie. Bokant die foto sal 3 icons verskyn met die linker een wat effe na ‘n koning se kroon lyk. Kliek op hom en trek die foto reg. Dis die warp tool. 

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 9, 2018 at 6:30am

Besondere poort en mooi foto daarvan

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:28am

Adriaan dit is jou beste sover, treffend met goeie velddiepte. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html