Views: 38

Albums: Makro fotos

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on January 9, 2020 at 8:48pm

Hierdie is vir my een van die heel mooiste fotos wat ek nog op fs gesien het!! Alles werk perfek saam...wow!!!!

Comment by Tersia Weitsz on January 9, 2020 at 1:20pm

Baie mooi gedoen SJ

Comment by Ella Fourie on January 9, 2020 at 12:44pm

Goed gedoen SJ, hou veral van jou agtergrond kleure.

Comment by Mark on January 9, 2020 at 12:04pm

Goed gedoen

Comment by Rika Schoeman on January 9, 2020 at 8:44am

Uistekend gedoen SJ!

Comment by Anita du Toit on January 8, 2020 at 11:57pm

Welkom terug SJ, dit is 'n pragtige skerp foto met uitstekende agtergrond WD!!

Comment by Pine on January 8, 2020 at 8:16pm

Baie Mooi foto SJ ! Mòi detail en pragtige agtergrond

Comment by Hennie Cronjé on January 8, 2020 at 7:38pm

Mens moet hierdie foto eintlik op volgrootte beskou. Dis baie goed gedoen. Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Ook goeie eenvoud en agtergrond. Miskien moes die velddiepte 'n raps groter gewees het, maar selfs soos dit is, is die foto baie mooi en goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Josef Steyn on January 8, 2020 at 4:39pm

Mooi. Ek kan hom ruik!! Miskien 'n bietjie crop en 'n bietjie ekstra lig op die besie? Kyk bietjie hoe lyk dit dan. Ek hou van die agtergrond en die mooi lyn wat die blaar maak.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html