Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Comment by Gerrie Lambrechts on August 6, 2012 at 3:17pm Dankie Tina, ek's bly jy is weer met ons.
Pragtig Gerrie; jy raak al ouliker !!!
Comment by Gerrie Lambrechts on August 4, 2012 at 2:13pm Baie dankie Pierre, Susan, Liz, Riana, Elizma en Donald. Ek het nie eers geweet dit is Wilde dagga nie, ek was verbaas toe Jimmy so sê.
Comment by Gerrie Lambrechts on August 4, 2012 at 2:10pm mooi Gerrie. Ek hou van die kleur
Comment by Elizma Fourie on August 3, 2012 at 10:03pm baie mooi
Interesant en baie mooi, Gerrie...:)
Nogal "wilde dagga" eish hehe. Baie mooi afgeneem!!
Comment by Susan on August 3, 2012 at 7:58pm Mooi een.
Gerrie ek hou hiervan dis pragtig
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool