Sluiterspoed: 1/50 sek
Lensopening: F/6.3
ISO: 100
Brandpuntafstand: 29 mm

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:47am

BAIE MOOI 

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 2:44pm

Baie dankie vir julle kommentaar Hans, Hennie, Johan, Christa, Willie, Gerrie, Gabriel en Anita!

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 12:48pm

Mooi bankie en mooi foto Rika!

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:19am

Pragtig Rika

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 8:16am

Goed gesien en geneem Rika.

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:32am

Dit is puik uitgevoer Rika en werk perfek in die formaat, geluk met ñ pragtige foto en komposisie.

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:33pm

Hou van die naam, mooi foto, Rika.

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 8:13pm

Baie mooi en die bank as belangrikste objek hou my aandag

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:52pm

Meeste mense sou hierdie foto skuins van voor geneem het. Jou ontwerp is interessant en trek aandag omdat dit anders is. Baie goed uitgevoer met skerp fokus en kontraste. Mooi!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:30pm

Sal dit nie beter wees as n mens meer van die stoep kon sien nie lyk of hy nou wegraak agter die mooi bank? net my gewoel sal kyk wat die grootmanne daarvan se.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html