Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 5, 2019 at 9:42pm

Mooi!

Comment by Pine on September 5, 2019 at 7:54pm

Baie mooi geneem Henriette!

Comment by Johan de Beer on September 5, 2019 at 10:41am

Baie mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on September 5, 2019 at 9:40am

Mooi lyne in kleur, goeie foto.

Comment by Rika Schoeman on September 5, 2019 at 9:29am

Die stomp met die weerkaatsing het 'n baie interessante vorm wat dit amper laat lyk of die stomp beweeg.  Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on September 5, 2019 at 8:47am

Dis baie mooi so in die water met die weerkaatsing

Comment by Hennie Cronjé on September 5, 2019 at 8:14am

Pragtig! Baie goeie eenvoud en kontas, met mooi sybeligting. Dit wys die tekstuur van die hout mooi. Die weerkaatsing is ‘n bonus!

Comment by Linda Erasmus on September 5, 2019 at 7:45am

goed gedoen

Comment by Willie Schoombee on September 5, 2019 at 6:28am

Henriette, jou foto is baie goed uitgevoer en dra ñ gevoel van kalmte en rustigheid oor. Pragtig!

Comment by Pieter Steyn on September 5, 2019 at 6:05am

Mooi een Henriette

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html