Stoomlokomotief

Dis vrek intemederend as so groot stuk yster so naby jou verbykom

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

WOW..............pragtig Ters

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Dankie vir kyk en kommentare en jammer oor my spelfout

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Tersia ek leer by die ander se wenke

Jessica se fokus is mooi skerp.

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Inderdaad, maar ai, hulle is mooi! Mooi fokus op die trein en die wit stoom wat weerskante sigbaar  is, Tersia.

Comment by Josef Steyn on December 6, 2017 at 9:56am

So 'n bietjie meer lig en dan is hy eksieperfeksie Tersia. Ek glo die 'intimiderende' deel!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2017 at 9:20am

Jy was baie goed geposisioneer om die drama vas te vang. Mooi skerp maar die donker dele van die foto is onderbelig. Hier moes jy eintlik wyer geskiet het om die rook in te kry, want dis deel van 'n stoomlokomotief. Andersinds baie goed.

Comment by Doretha Kock on December 6, 2017 at 8:53am

Dit glo ek goed. Pragtige naby foto, Tersia. Kry die gevoel.

Comment by gabriel parsons on December 6, 2017 at 8:11am

Baie mooi foto Tersia

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2017 at 7:25am

Goed gedoen met Jessica Tersia, mooi gefotografeer.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2017 at 7:16am

Ek glo so.  Jy en Christa was seker onwetend naby mekaar.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html