Met woeste handgebare het ek die trein wou laat stop dat ek fotos van alle kante af kon afneem, maar het net gefluit en verder gestoom! Jammer oor my spelfout gister. Onder het ek bietjie gespeel met W&S

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2017 at 6:44am

Dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer

Comment by Christa Snyman on December 7, 2017 at 9:36pm

Tersia, ons twee het beslis dieselfde foto-idees gehad oor die treine en is werklik jammer dat ons nie van mekaar geweet het nie.  Baie goed gedoen, ek hou ook van die S&W.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2017 at 5:45pm

BAie mooi Tersia, hou van jou reeks.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2017 at 2:43pm

Pragtige foto's, Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2017 at 2:04pm

Onderste foto is pragtig.

Comment by Elna Geringer on December 7, 2017 at 1:09pm

Die Monochrome is pragtig Tersia. BGG met beide verwerkings

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2017 at 7:52am

Baie goed gedoen, ten spyte van die moeilike omstandighede. Mooi skerp. Hierdie soort foto leen hom tot wit en swart - ek hou meer van daardie weergawe van jou. Die groot geheim by ‘n foto uit hierdie hoek, is om ‘n goeie hoeveelheid wit stoom in te kry. Mens is egter afhanklik van die omstandighede op daardie punt. In jou foto is nie baie stoom nie, maar genoeg om ‘n positiewe bydrae te lewer. Baie goed gedoen. Dis ‘n goeie foto onder moeilike omstandighede. 

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2017 at 7:43am

Sjoe maar die treine loop behoorlik vanoggend. Net so pragtige foto Tersia en goed gedoen met jou hoek. Beide foto's is goed! Die foto leen dit ook goed tot S/W.

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2017 at 6:39am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html