As mens jou hart op 'n stuk yster kan verloor ... het ek beslis!

Views: 68

Albums: Ander

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on December 9, 2017 at 4:44pm

Dankie Neville.

Comment by Neville Hein on December 8, 2017 at 4:26am

Baie mooi Christa.

Comment by Christa Snyman on December 7, 2017 at 9:33pm

Baie dankie aan elkeen van julle vir die kyk/kommentaar, waardeer dit baie.

Doretha, jy's reg, dit is nogal angswekkend én die adrenalien pomp behoorlik, as die trein so vinnig aangejaag kom na jou ....

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2017 at 5:45pm

Christa ek hou baie van jou foto, briljant gedoen.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2017 at 2:41pm

Pragtig, Christa. Dit lyk asof jy jou lewe gewaag het vir hierdie puik foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2017 at 2:03pm

Tog te mooi, ek hoor die tjoek-tjoek.

Comment by Elna Geringer on December 7, 2017 at 1:10pm

Ditto met die vorige krits Christa. Dis pragtig

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2017 at 7:40am

Christa uitstekend uitgevoer met daardie pragtige rookbolle. Ek het ook lankal my hart op treine verloor. As jong seun het ek vakansies op die stasie gewerk om ñ geldjie te verdien en dit is waar dit begin het. Pragtige foto!!

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2017 at 7:30am

Uitstekende foto Christa, en so reg van voor met die swart bolle rook!

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2017 at 6:25am

Pragtig met hope drama! Die feit dat jy die "stuk yster" reg van voor afgeneem het terwyl dit vinnig nader kom, verskaf die drama en sorg vir 'n werklik uitstekende foto. Die beligting en kleure is eersteklas. Veral die kontraste in die rook is pragtig. Baie mooi en goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html