Is dit nou slim van hulle, of net toeval. Om nou juis n stukkie spyker te gebruik vir die sagmaak proses. Laat n mens dink ne!

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:19pm

Carl 'n interessante storie, goeie eenvoud;  die kossie en blink ogie is altyd 'n ekstra bonus.

Comment by Carl Joubert on August 10, 2018 at 10:38pm

Baie dankie vir die loer Magda, Gerrie, Anita, Pieter, Bruwer, Christa en Susan.

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:14pm

Ai ja............ Oulik om hulle so te sit en dophou

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:40pm

Baie goed raakgesien, Carl!

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:38pm

Stem saam met Pieter Carl. Goeie waarneming en foto. Sou dit net 'n bietjie skerper wou hê.

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:16pm

Goeie en mooi storie vertel foto Carl - ek dink dit was maar vloekskoot daardie hulle slaan die vissie pap teen enigiets

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 5:36pm

Slim van hulle.. dis nog altyd mooi foto's Carl!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2018 at 5:06pm

Kan jy glo, mooi geneem.  Stuur vir 50/50 en vra jou vraag.

Comment by Magda vd Merwe on August 10, 2018 at 1:07pm

Uitstekende Carl, lieflike aksie foto's

Comment by Carl Joubert on August 10, 2018 at 12:20pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html