Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:29pm

Pragtige skerp foto, die ou het seker by jou neus kom draai haha

Comment by Carl Joubert on August 12, 2018 at 4:33pm

Baie dankie vir die loer Christa en Doretha.

Comment by Doretha Kock on August 12, 2018 at 4:07pm

Lieflik!

Comment by Christa Snyman on August 11, 2018 at 9:44pm

Puik foto, skerp op ogie en ek hou baie van die komposisie, dis iets anders.

Comment by Carl Joubert on August 11, 2018 at 8:56pm

Baie dankie vir die terugvoer Gerrie, Herman, Donald, Tina, Gabriel, Bruwer en Johan:)

Comment by Bruwer Burger on August 11, 2018 at 7:57pm

Baie mooi fokus Carl. Ek sou verkies dat jy nie die vlerke afsny nie maar dis net my opinie en smaak. Pragtige foto.

Comment by Johan Ayres on August 11, 2018 at 7:06pm

Pragtig skerp. Die oog en die rooi doen baie vir die sukses van die foto. Wat die blou betref, vir my is dit perfek. Ek dink in elk geval nie jy het die blou gemanupileer nie, dit is die natuurlike kleur van die lug, wat jy lewensgetrou oordra.

Comment by gabriel parsons on August 11, 2018 at 7:01pm

Baie mooi Carl

Comment by Susan on August 11, 2018 at 4:30pm

Die skerp focus op die ogie maak hierdie foto mooi sterk. PRAGTIG

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 2:44pm

Carl die rooi staan uit op drie plekke wat trefkrag verhoog

Die feit dat die vlerkte afgesny is pla my glad nie

Ek sou net die pote ingekry het;  baie goed gedoen.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html