Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Is dit nou slim van hulle, of net toeval. Om nou juis n stukkie spyker te gebruik vir die sagmaak proses. Laat n mens dink ne!
Tags:
Comment
Carl 'n interessante storie, goeie eenvoud; die kossie en blink ogie is altyd 'n ekstra bonus.
Baie dankie vir die loer Magda, Gerrie, Anita, Pieter, Bruwer, Christa en Susan.
Ai ja............ Oulik om hulle so te sit en dophou
Baie goed raakgesien, Carl!
Stem saam met Pieter Carl. Goeie waarneming en foto. Sou dit net 'n bietjie skerper wou hê.
Goeie en mooi storie vertel foto Carl - ek dink dit was maar vloekskoot daardie hulle slaan die vissie pap teen enigiets
Slim van hulle.. dis nog altyd mooi foto's Carl!
Kan jy glo, mooi geneem. Stuur vir 50/50 en vra jou vraag.
Uitstekende Carl, lieflike aksie foto's
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool