Hier het die wegvloei van water die form van n boom agter gelaat.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 16, 2019 at 8:05pm

Skitterend Mickey, die "boom" lei my oog in van voor tot by die mooie duin en droë boompies.

Fokus is pragtig skerp met mooi kleure.

(By my blad, maak die foto ook kleiner oop as gewoonlik.)

Comment by Mark on June 16, 2019 at 1:41am

Mooi foto Mickey, Jammer dat hy so klein is.... sal graag n voller grote wou sien

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2019 at 5:24pm

Wow wow wow Mickey!

Comment by Karen Kemp on June 15, 2019 at 4:45pm

Kan sien waar die naam vandaan kom...die dorheid word mooi uitgebeeld

Comment by Magda vd Merwe on June 15, 2019 at 2:53pm

Pragtig Mickey

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2019 at 2:26pm

Mooi foto.  Het dit onlangs daar gereën?  Hier by ons in die Strand maak die sand ook sulke patrone wanneer die water terug trek.

Comment by Vida van Schalkwyk on June 15, 2019 at 9:14am

mooi raakgesien, awesome foto mickey!!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html