n Paar dae terug geneem van my vrou en ons twee bullterriers op die Boesmansriviermond strand terwyl ek die 100-400 lens getoets het.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 19, 2019 at 10:19am

Bie goeie komposisie en baie goeie balans. BGG Mickey. Ek hou van die herhalende "golwe" van die sandduine

Comment by Vida van Schalkwyk on June 18, 2019 at 2:37pm

well done!!

Comment by Pine on June 17, 2019 at 10:53pm

Pragtige foto van die duine en die water Mickey!

Comment by Mark on June 17, 2019 at 2:51pm

mooi foto, die stukkie voorgrond wat uifokus is help om ook die diepte van die foto te sien

Comment by Gerrie Lambrechts on June 17, 2019 at 9:26am

Absoluut pragtige foto.  Kleure is so mooi.

Comment by Tersia Weitsz on June 17, 2019 at 8:41am

Duine is pragtig en groot, baie mooi foto

Comment by Willie Schoombee on June 17, 2019 at 7:04am

Mickey die vloei van die duine is uitstekend en die grootte perspektief baie goed aangewend. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html