Kenton-on-Sea geneem op dieselfde dag as n vroeër-geplaasde foto.

Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 19, 2019 at 10:20am

Jy het beslis daarin geslaag om sterk drama in die foto te kry met die verwerking Mickey. BGG, ek hou hiervan

Comment by Dine Potgieter on June 16, 2019 at 11:41pm

Pragtig - 'n goed-uitgevoerde S&W is die fotografie-ekwivalent van 'n goeie "peaty small island single malt" in whisky-terme...

Comment by Tina le Grange on June 16, 2019 at 8:55pm

Mickey, Hennie herinner ons altyd aan swart, swarter en wit, witter;  presies wat jy hier reggekry het.

Die rotse skep 'n treffende driehoek wat my oog inlei tot by die horison.

Veels geluk !!!

Comment by Pine on June 16, 2019 at 8:33pm

Pragtige foto met baie mooi atmosfeer Mickey!

Comment by Karen Kemp on June 16, 2019 at 7:06pm

Normaalweg verkies ek n seetoneel in kleur...maar jyt reggekry om dit dramaties te maak deur puik verwerking..ek hou ook van die gevoel van diepte

Comment by Marenschia Goosen on June 16, 2019 at 4:45pm

Puik

Comment by Magda vd Merwe on June 16, 2019 at 12:54pm

Absoluut pragtig, sal die kleur een wil sien.

Comment by Willie Schoombee on June 16, 2019 at 12:38pm

Mickey, jammer vir jou naam, dit was te vroeg vanoggend, weer eens kan ek sê dit is ñ pragtige foto.

Comment by Tersia Weitsz on June 16, 2019 at 12:32pm
Wow, uitstekend Mickey
Comment by Donald Daniel Jacobs on June 16, 2019 at 12:06pm

lekker drama in die foto----- pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html