Kenton-on-Sea geneem op dieselfde dag as n vroeër-geplaasde foto.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 16, 2019 at 10:49am

Verruklik mooi.  Ek is nie een vir s/w foto's nie, maar hier pas dit 100%.  Dankie vir jou kennis van fotografie en kommentare wat jy met ons deel.

Comment by Hans Myburg on June 16, 2019 at 7:56am
Baie mooi,stem saam met als van willie se Pragtige foto.
Comment by Willie Schoombee on June 16, 2019 at 6:45am

ickry dit is in alle opsigte van fotografie ñ uitstekende foto en ook perfek vir S/W verwerking, wat baie goeie atmosfeer na vore bring. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html