storm Stormsrivier - Zenobia Geldenhuys

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Alles in goud getooi ... pragtig!

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2018 at 2:45pm

Pragtige kleure. Baie mooi foto.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 2:22pm

pragtig

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 10:38am

Ditto met alles reeds genoem

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:34am

Lieflike foto, Zenobia.

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 8:15am

Mooi Zenobia.  Ons is in PE self,  Die omgewing is 'n werklike lushof vir die oog en 'n skatkis vir fotograwe.

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2018 at 7:42am

ñ Foto gelaai met treffende kleure Zenobia, al te pragtig. WD!!

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:28am

Stormsriviermond is een van die uitstaande plekke vir fotografie, veral van die see. Dit sien ons hier. Die pragtig! Die kleure is besonder mooi, met 'n goeie komposisie. Jy kan die heel boonste wolke bietjie donkerder maak met die burn tool, gestel op midtones.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 10:50pm

Pragtige kleurvolle toneel BGG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html