Strandaktiwiteite 2. Ek het dit net hier verloor!!

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on January 5, 2020 at 4:21pm

Te lekker by die see. Baie mooi foto Josef

Comment by Elna Geringer on January 5, 2020 at 11:23am

Kostelik Josef. Sy lyk nogal erg ontsteld........Die weerkaatsings is ongelooflik mooi

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2020 at 11:20am

Pragtig! Die definisie, kleure en beligting is uitstekend. Amper 'n 3D-effek. Mooi!

Comment by Pine on January 3, 2020 at 10:21pm

Baie Mooi foto met ń goeie weerkaatsing, en dit nogal in die see. WD Josef!

Comment by Tina le Grange on January 3, 2020 at 9:35pm

Josef, Mooi helder kleure wat die weerkaatsings ekstra spesiaal maak; veral die meisie se linkervoet so effe in die lug.

Ek hou ook van die komposisie

Skielik verras jy ons met nuwe tonele vs. Hogsback.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 3, 2020 at 1:55pm

oulike een josef! die weerkaatsing maak jou foto spesiaal

Comment by Tersia Weitsz on January 3, 2020 at 1:43pm
Mooi skerp, kleure en weerkaatsings
Comment by gabriel parsons on January 3, 2020 at 10:42am

n Prag foto Josef Baie goed uitgevoer

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html