Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 1, 2018 at 12:18pm

PUIK 

Comment by Willie Schoombee on October 1, 2018 at 7:00am

Elaine jy maak my droomverlore met hierdie uitstekende foto, dit is pragtig verby!!

Comment by Pieter Steyn on October 1, 2018 at 5:26am

Baie goed gedoen met die een Elaine

Comment by Hennie Cronjé on October 1, 2018 at 4:58am

Baie geluk met hierdie foto. Dis pragtig en uitstekend gedoen. Die spoed was net reg om mooi blur te toon, maar terselfdertyd is daar genoeg detail wat die vloei van die water baie realisties maak. Mooi skerp ook met goeie beligting. Die komposisie is ook baie mooi. Pragtig!

Comment by Dine Potgieter on September 30, 2018 at 11:18pm

Pragtig - die blur werk vir my pragtig, met treffende eenvoud!

Comment by Tina le Grange on September 30, 2018 at 8:31pm

Elaine die stadige sluiter gee 'n besondere effek en die lig op die rots is 'n ekstra bonus.

Comment by Magda vd Merwe on September 30, 2018 at 6:56pm

Briljant gedoen Elaine

Comment by Anita du Toit on September 30, 2018 at 6:20pm

Pragtig!!!

Comment by Dawid Roos on September 30, 2018 at 5:35pm

Hou baie hiervan..mooi fokus op die rots, en bewegende water..wg

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html