Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan yesterday

PUIK 

Comment by Tina le Grange on Monday

Johan die beligting, skerp fokus en eenvoud  =  goudklas; veels geluk.

Comment by Christa Snyman on Monday

Pragfoto met lieflike beligting, Johan.

Comment by Pine on Monday

BRILJANT gedoen Johan !!!

Comment by Hennie Cronjé on Monday

SKitterend! Dis werklik 'n uitstaande mooi en goeie foto - in alle opsigte 'n wenner. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Johan een van die mooiste blomme wat ontwerp aanbetref en jy het dit pragtig gefotografeer. WD!

Comment by Josef Steyn on Monday

Baie mooi kleur en kontras Johan.

Comment by Rika Schoeman on Monday

Die beligting is pragtig en die blom in goeie kontras met die agtergrond. Baie mooi.

Comment by Anita du Toit on Monday

Dit is 'n WOW foto weens die eenvoud van die agtergrond en die trubeligting.. Welgedaan Johan

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html