Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 8:59pm

Baie mooi toneel. Goed geneem.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:43pm

Pragtige landskap, Willie.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:04pm

Werklik pragtige landskap met mooi beligting regs en die rivier neem my oog in na die regterkant

Willie op volgrootte nog mooier

Comment by Elna Geringer on February 24, 2018 at 3:20pm

Mooi inleiding met die stroom en 'n goeie agtergrond Willie. Ek leer ook by Anita

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 2:54pm

pragtig

Comment by Doretha Kock on February 24, 2018 at 1:35pm

Pragtig.

Comment by Anita du Toit on February 24, 2018 at 12:06pm

Dis die mooiste mooi landskap Willie. Ietsie wat net pla is die wolkie wat donkerder gemaak is in die middel en om dit subtiel te doen is om die hele lug dieselfde te doen, veral die "halo" langs die bome met dieselfde kwas te verf. Op volgrootte is dit uitstekend!

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 10:41am

Mooi fokus, van voor tot agter, pragtige foto Willie

Comment by Dine Potgieter on February 24, 2018 at 10:25am

Baie mooi!

Comment by Adriaan Loots on February 24, 2018 at 9:24am

Pragtige landskap dit lyk soos by Golden Gate.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html