Baie dankie vir elkeen se besoek en kommentaar by my vorige foto.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on June 12, 2019 at 7:13pm

Ek hou van jou foto net so Doretha.. dis PRAGTIG!!

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2019 at 6:06am

mooi toneel en foto Doretha - die man - keuse is joune

Comment by Pine on June 11, 2019 at 7:43pm

Baie Mooi komposisie en herhaling Doretha! Die kleure is ook baie mooi en die velddiepte is goed

Comment by Tina le Grange on June 11, 2019 at 6:49pm

Doretha ek hou ook van die sagte lig, herfskleure en herhaling!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2019 at 5:23pm

Mooi sonnetjie wat so deurkom.  Goeie herhaling, mooi foto.

Comment by Josef Steyn on June 11, 2019 at 4:11pm

Mooi ontwerp Doretha. Die man kan bly of weg. Jy kan miskien kyk vir 'n bietjie meer kleurversadiging.

Comment by Elna Geringer on June 11, 2019 at 3:08pm

Doretha, ek hou van die inleiding wat die bome gee asook die herhaling wat mooi sterk deurgans in die toneel is. My oog kom tot rus op die man daar voor maar ek wonder of hy nie dalk moet uit nie. Ek gaan weer later kom loer. Die "Herfstuin" is beslis van toepassing hier

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html