Baie dankie vir kommentaar by vorige foto. Onder plaas ek 'n foto van die nou bruggie waarop ek gestaan het toe ek die foto's neem. 'n Vragmotor het verby gekom, ek moes my klein maak teen die kant en die hele brug het geskud. Dit was nie 'n lekker ondervinding nie.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 19, 2019 at 10:56am

Puik gedoen

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2019 at 10:51am

Beide fotos is pragtig, maar die weerkaatsing is iets besonders!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2019 at 8:40am

Die onderste foto is baie mooi so van bo geneem met mooi diepte.

Weerkaatsing ook pragtig.

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 9:55pm

Doretha die beligting is pragtig met stil water wat die weerkaatsing van die bome oorspronklik laat lyk. Ek hou veral van die panorama-toneel.

Dankbaar jy het nie seergekry op die nou bruggie nie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 13, 2019 at 8:22pm

pragtig

Comment by Pine on June 13, 2019 at 8:11pm

Baie Mooi foto van die Puik weerkaatsing Doretha. WD!

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 7:19pm

Mooi weerkaatsing en foto Doretha. Ek hou ook baie van die onderste een.

Comment by Doretha Kock on June 13, 2019 at 4:32pm

Nou bruggie waarop ek gestaan het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html