Baie dankie vir die kommentaar en raad by vorige foto.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi toneel en foto Doretha

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Dit is regtig 'n mooi toneeltjie om na te kyk, STUNNING Doretha!

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Doretha dit is lekker om jou weer terug te hê in ons klas.

Pragtige beligting en komposisie

Comment by Pine on Wednesday

Uitstekend geneem met pragtige lig Doretha!

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Doretha dis n pragtige foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Mooi foto met beligting en kleure, ek sou die aanlê plek voor, afgesny het.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

So rustig en pragtig

Comment by Marenschia Goosen on Wednesday
Pragtig Doretha.
Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekend Doretha. Die lig was pragtig.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html