Dankie vir die kommentare op my vorige fotos
Hierdie foto is geneem met ń 100mm makro lens en ń 2X extender
F16
1/400s
ISO 640
Manual mode
Manual focus
No flash
In vroëe oggend sonlig
Kyk asb. Op full size ook.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 12, 2019 at 4:52pm

Besondeer skerp en goeie velddiepte Pine.

Comment by Doretha Kock on September 12, 2019 at 3:24pm

Goeie komposisie en die stuifmeeldrade mooi skerp, Pine.

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:12am

Baie goeie detail Pine en jy het reeds raad gekry oor die beligting.

Comment by Pieter Steyn on September 12, 2019 at 11:02am

Baie mooi een Pine

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 10:44am

Goed geneem, ek wonder hoe dit sou lyk met flitslig agter?

Comment by Tersia Weitsz on September 12, 2019 at 8:01am
Die foto so bietjie donker, verder dink ek jy het goed gedoen. So leer ons almal by en van mekaar nê
Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 6:24am

Pine dit vertoon goed, maar jy het reds goeie raad gekry van wat ek klassifiseer as die beste makro fotograaf wat ek op FS leer ken het.

Comment by Johan Ayres on September 11, 2019 at 10:14pm

Die vergroting is uitstekend en die foto is skerp. Met 'n extender op f/16 en boonop sonder flash gaan jy sukkel om sonder ekstra beligting reg te kom, daarom is die foto bietjie donker. Ekstra beligting gaan ook die bykomende voordeel hê dat jy jou ISO kan verlaag.

Comment by Magda vd Merwe on September 11, 2019 at 8:27pm

Pine dis naby, pragtig gedoen.

Kyk net of jy binne in jou foto bietjie ligter kan maak,

ek dink dit gaan beter vertoon.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html