Kan ek iets aan die lig strepie bokant die berg doen, Die lig was al sleg en ek moes baie zoom en die foto ligter maak.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 21, 2019 at 12:10pm

Dankie Magda en Jan.

Comment by jan jordaan on October 21, 2019 at 8:36am

BAIE MOOI 

Comment by Magda vd Merwe on October 20, 2019 at 9:20pm

Mooi Foto Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 20, 2019 at 7:51pm

Dankie Mark.  Baie dankie Hennie ek gaan oefen om dit reg te kry.  Ek glo nog skolers sal daarby baat.

Comment by Hennie Cronjé on October 20, 2019 at 3:52pm

Die strepie is seker die halo net bo die berg se horison. Dit ontstaan waar daar hoë kontras is en word deur verskerping op die rekenaar vererger. As jy in JPEG neem, gaan die kamera outomaties al bietjie verskerping toepas, waaraan jy niks kan doen nie. Wanneer jy die foto verwerk, op watter manier ookal, kyk altyd vir 'n halo waar daar reeds hoë kontras is. As dit ontstaan (bv na verskerping), kan jy as volg te werk gaan: Sorg dat jy op meer as een laag (layer) werk. Kliek die masker teken in die Layers palette (blokkie met sirkeltjie daarin). Nou is daar 'n wit masker oor die foto, wat niks doen nie. Neem 'n skerp swart brush met 50-70% opacity. Sorg dat die voorgrond kleur swart is. Verf dan met 'n klein brush oor die halo. Die halo sal duidelik verminder of in geheel weggaan.

Comment by Mark on October 20, 2019 at 3:49pm

Gerrie op vol grote is die foto se kwaliteit nie meer goed nie. Die lig was seker te swak om so vêr in te gezoom het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html