Dankie vir die kykk en kommentaar op gister se foto - dit word waardeer.
Pla die uitfokus snawel?
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/1250
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 400.0mm

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on August 8, 2018 at 10:37pm
Manjefiek! Ek sien superskerp is reeds genoem.
Comment by Johan Ayres on August 8, 2018 at 9:51pm
WOW, superskerp met besondere kleure.
Comment by Christa Snyman on August 8, 2018 at 8:54pm

Puik foto (nee, die uitfokus snawel pla glad nie) pragtige skoon agtergrond. WD!

Comment by Tina le Grange on August 8, 2018 at 5:56pm

Pieter ek kan net sê veels geluk met hierdie puik foto.

Comment by Magda vd Merwe on August 8, 2018 at 1:56pm

Baie mooi foto Pieter

Comment by Susan on August 8, 2018 at 1:29pm

Die focus op die oog en borskas is so goed met sulke sterk kleure dat ek glad nie eers sien dat die snawel effe uit focus is nie. PUIK Pieter

Comment by Rika Schoeman on August 8, 2018 at 11:13am

Die kleure van die voëltjie is so mooi, veral die nek en kopgedeelte en jy het dit uitstekend gefotografeer Pieter.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 8, 2018 at 10:28am

Fantasties.

Comment by jan jordaan on August 8, 2018 at 9:10am

WOW WOW UITSTEKEND 

Comment by Hennie Cronjé on August 8, 2018 at 8:24am

Pragtig! Hulle is darem maar mooi voëltjies. Ook uitstekend gefotografeer met mooi eenvoud, kleure en agtergrond. Mooi skerp ook. Goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html