Suikerbekkies

Het hierdie foto op my stoep geneem, vandat ons die "feeder" gekoop het waar net die suikerbekkies kan drink kan ons nie voorbly nie hulle "polish" hom in twee dae.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:52pm

Sjoe ... pragtig! En ek stem saam met die ander .... sal 'n foto maak net van die regterkantste ene! Mal oor die pootjies wat so skerp "gevries" is!!

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:36pm

Die aksie van die regter voëltjie is pragtig gefotografeer met skerp fokus. Miskien kan jy net daardie voëltjie in 'n foto plaas wat jy uit hierdie een uitsny. Die voëltjie is egter bietjie donker weens die helder agtergrond. Jy kan egter die beligting net opstoot, al word die agtergrond wit. Net daardie voëltjie teen 'n wit agtergrond kan pragtig vertoon.

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:21pm

Dis 'n baie mooi en goed beplande foto die Johan. Met vinnige sluiterspoed het jy die beweging mooi gevries. WD

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 10:52am

Aksie goed gevries, mooi gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 8:07am

Wow dit is nou baie mooi.  Dalk bietjie donker, maar  goed geneem.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html