Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:52pm

Puik foto, Magda.

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:31pm

Mooi Magda.

Comment by Doretha Kock on September 17, 2019 at 2:29pm

Te mooi, Magda.

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2019 at 2:09pm

Die ou met sy lang stert het jy uitstekend gevang Magda

Comment by Elna Geringer on September 17, 2019 at 11:46am

Lieflik Magda. Wat noem jy die verwerking?

Comment by Koos de Wet on September 17, 2019 at 10:25am

n Puik foto Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 9:09am

Die plant se vertikale takke en die voëltjie se diagonale lyn maak die foto WOW!!  Jy kon dalk die knoppies net so ietsie ophelder.

Comment by gabriel parsons on September 17, 2019 at 8:40am

Uitstekende foto Magda Puik gedoen

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 7:56am

Dis pragtig! Mooi eenvoud met skerp fokus en pragtige kleure. Die agtergrond is goed geblur, met subtiele bokeh, wat dit interessant maak. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 6:39am

Uitstekende oomblik in tyd hier vasgevang Magda, dit vertoon só mooi en kom ook kunstig voor. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html