Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter yesterday

Allermooi foto en verwerking!

Comment by Josef Steyn yesterday

Mooi geheelbeeld met die agtergrond en raam wat ondersteun.

Comment by Gerrie Lambrechts yesterday

Interessante kunswerk mooi geneem.

Comment by Elna Geringer yesterday

Dit is ongelooflik mooi Elaine en my tipe foto. Ekl het net nie 'n "clue"hoe jy dit reg kry nie. BGG en lekker om weer jou foto's te sien

Comment by Hennie Cronjé yesterday

Hierdie sonneblom lyk bietjie hartseer, maar die donkergrys agtergrond pas daarby. Daarom dink ek jy het dit so bedoel. So gesien, is dit baie suksesvol en mooi. Die beligting is perfek, met mooi kleure. Baie mooi en goed gedoen! 'n Ware kunswerk!

Comment by Vida van Schalkwyk on Tuesday

wow elaine, dit is stunning!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html