Nog wateraksie deur my jongste spruit..Die gesig is ongelukkig donker dis helder oordag..

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 4:06pm

Karen ek het nou my foto vandag ook verander soos Hennie hier aan jou verduidelik het en ek sal môre my huiswerk plaas en hoor wat hy sê

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:53pm

Lieflike aksie Karen !!

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:42pm

Spoedvraat se moses.....Puik Karen. Hennie se raad werk 100%

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:17pm

Mooi raakgevang Karen.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:05am

Lieflike aksie, Karen.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:16am

Baie mooi foto Karen

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:31am

Aksie goed gevang!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:48am

Super aksie, super foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 5:38am

'n Uitstekende alsiefoto! Alles is goed gedoen, maar die foto is bietjie onderbelig. As jy Photoshop het, probeer die volgende. Dupliseer die foto en in die Layers palette, kliek op Normal. Kliek dan op Screen. Die foto sal nou ligter wees, maar te lig. Gaan na Opacity in die Layers palette en verminder dit tot die beligting reg is.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html