Simboliek van Swaardra met klippe op die kop

Ek plaas die oorspronklike foto onder

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 15, 2018 at 9:32pm

Pragtig (en baie gepas...hier teen Vrydag voel daardie klippe veel groter - ek sou se dis 'n Woensdagpakkie...)

Comment by Magda vd Merwe on June 15, 2018 at 6:35pm

Anita jy is baie oulik, dis baie goed gedoen.

Comment by Marenschia Goosen on June 15, 2018 at 2:52pm

Baie mooi Anita

Comment by Josef Steyn on June 15, 2018 at 2:40pm

Dit lyk of daai klip sy kop seermaak! Mooi foto Anita.

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:27am

Die eenvoud is treffend. Baie goed gedoen Anita.

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:24am

Baie mooi gedoen Anita

Comment by Dean Swanepoel on June 15, 2018 at 8:55am

Baie mooi foto , laat n mens dink aan jou eie problem, maar verseker daar is altyd mense wie se problem baie erger is as myne.

Comment by Hennie Cronjé on June 15, 2018 at 8:36am

Die boonste foto is die beter een - dis pragtig! Mooi eenvoud en dit vertel ‘n storie. Tegnies ook baie goed uitgvoer met ‘n goeie komposisie. Baie mooi!

Comment by gabriel parsons on June 15, 2018 at 8:32am

Baie mooi Anita

Comment by Willie Schoombee on June 15, 2018 at 8:02am

Interessant Anita nou is my vraag wat simboliseer dit? behalwe vir die swaardra, is daar ñ storie aan verbonde. Jy het dit goed gefotografeer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html