Jammer vir die drade, Hennie. Dankie, die gawe kommentaar, word waardeer.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:18pm

Doretha die drade gee vir my juis goeie definisie in die lug

Mooi diepte, veral die watersloot wat ophou en dan gaan die pad nog aan.

Wit en swart werk ook goed vir hierdie toneel

Mooi die weerkaatsings van die pale

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 10:12pm
Dis pragtig Doretha, die drade pla gladnie!
Comment by Pine on February 18, 2020 at 9:52pm

Baie goed gedoen Doretha! Met drade en al

Comment by Gerrie Lambrechts on February 18, 2020 at 8:01pm

Mooi diepte en komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2020 at 7:15pm

Toemaar - die drade vorm saam met die pad of kanaal leidende lyne wat goed inpas. Die verwerking is baie goed gedoen. Dis 'n baie mooi foto!

Comment by Mark on February 18, 2020 at 1:00pm

Ek dink die foto werk baie mooi met swart en wit, Goed gedoen.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 18, 2020 at 12:48pm

mooi een doretha!

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 12:33pm

Lekker atmosfeer Doretha.

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 11:58am
EK HOU VAN DIE DRADE, UITSTEKEND
Comment by Elna Geringer on February 18, 2020 at 11:56am

Lieflik Doretha. 'n Paar jaar gelede was ons ook in hierdie selfde omgewing en ek wou so graag die kanaal gebruik met al die mooi weerkaatsings maar die drade het my heeltemal af gesit. Jy het goed gedoen hier ags die drade weerkaats in die water

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html