Dankie vir almal se mooi komentaar op my vorige foto! Ek het 'n voorliefde vir swart en wit fotografie ontwikkel en is op leerpad om dit te bemeester. Dankie vir almal se komentaar en raad, ek waardeur dit baie.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on February 11, 2019 at 9:37pm

As dit is hoe 'n foto lyk as jy dit nog nie bemeester het nie, weet ek nie hoe gaan dit lyk as jy die kuns bemeester het nie. Skitterende foto Hannes.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 4:48pm

Hannes die druppel is mooi op 'n derde, pragtig skerp em die swart en wit gee trefkrag.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:44pm
mooi kontras
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:31pm

Pragtig met baie goeie komposisie, Hannes.

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:20pm

Mooi kurwes wat jy gekry het Hannes en baie goed gedoen met die swart en wit.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:18pm

Wel Hannes my mening is dat jy dit klaar bemeester het, want die foto getuig daarvan, dit is puik uitgevoer met goeie verwerking na S/W. WD!! Lig mooi lig en swart mooi swart!

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 12:57pm

Intersant mooi en kunstig

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:26am

Baie interessant en mooi Hannes

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html