Dankie almal vir julle terugvoer ek waardeer dit. Nog iets met 'n titseltjie rooi.:-)) (Amper prominent)

Canon PowerShot SX60
F/6.3
1/320sec.
ISO-400
221mm.

Views: 29

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

Ai jy het hom lekker gekry. As hul nie altyd wegkruip nie, is hulle nie stil nie (soos Pine sê)

Ek hou baie van jou beligting, jy het mooi detail op die swart vere gekry. En ja die rooi bene en rooi oog gaan goed werk met die tema van Rooi...........

PRAGTIG Bruwer

Comment by Pine on Saturday

Pragtige foto Bruwer. Hierdie Riethaantjies staan amper nooit stil om n goeie foto te neem nie

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Mooi skerp foto, goed gedoen met die detail op die swart veertjies.

Comment by Johan Ayres on Saturday

Superskerp en baie kleurvol.

Comment by Anita du Toit on Saturday

WOW Bruwer, dis iets besonders en jy het wonderlike detail op die swart gekry.. Skitterend!

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Dis 'n skaars voël, maar pragtig. Baie goed gefotografeer. Dis lekker om so iets mooi en duidelik te sien.

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ek hou hiervan Bruwer. Die agtergrond vertel van die natuurlike habitat waar hulle soek vir kos. Goeie fokus en BGG

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Sterk kleure en baie goeie fokus op die rooi oog. Goed gedoen Bruwer.

Comment by Pierre Hardinge on Saturday

Pragtige foto

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Pragtig Bruwer

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html