Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Guy Jacques Zondagh on August 7, 2012 at 5:51pm

Ek dink dis baie goed gedoen! Great foto

Comment by Elizbé Lombard on August 3, 2012 at 3:25pm

Baie, baie mooi. Ek hou van die kleure. 

Comment by Maronel Steyn on August 3, 2012 at 12:45pm

Baie dankie Antheny

Comment by Antheny Esterhuizen on August 3, 2012 at 12:29pm

Baie mooi Maronel, ek hou hiervan.

Comment by Maronel Steyn on August 3, 2012 at 11:57am

Baie dankie Des, Martie en Gene vir die komplimente.  Ek waardeer dit.  Ek het die hele naweek voels gejag met my kamera en uiteindelik Sondagmiddag die een gekry waarop ek heel trots is. 

Comment by Gene on August 2, 2012 at 9:11pm

Kan geen fout vind hier nie , behalwe vir die man wat niks van die aalwyne hou nie ?

Comment by Martie Venter on August 2, 2012 at 8:52pm

Dis 'n skitterende foto, Maronel - pragtige kleure, detail en komposisie!

Comment by Des Erasmus on August 2, 2012 at 6:20pm

Pragtig! Al die kleure pas so mooi!

Comment by Maronel Steyn on August 2, 2012 at 5:49pm

Baie dankie Liz

Comment by Liz on August 2, 2012 at 4:53pm

Maronel jou fotos van voels is sommer almal wowowowowow!

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html