Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:13am

Baie mooi ek sien sommer hoe spoel die water oor die pote.  Mooi skerp foto.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 8:56am

Goed versadigde kleure met baie goeie fokus op die oog en die eenvoudige agtergrond en jy het 'n pragtige foto Claudi.

Comment by Riaan on October 10, 2019 at 6:41am

skitterend skitterend Claudi, kan absoluut met Hennie saamstem. wat my veral opgeval het is die pragtige kontrasterende kleure

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 6:25pm

Dis pragtig! Werklik uitstekend gefotografeer. Die swart is swart, maar mens kan detail daarin sien. Die geel en rooi staan mooi sterk uit. verder is die komposisie goed en die voël is reg geplaas. Baie mooi eenvoud ook met die water as agtergrond wat half abstrak is. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:31pm

Baie mooi gedoen Claudi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html