Die ou grote staan naby Gaikou Lodge te Swellendam.
SW werk vir hier beter as kleur.
Die boom is eintlik groter as wat hy voorkom op.die foto.
Sigma 10-20mm is nogsteeds op.

Views: 84

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:46pm

Sjoe, dit staan mooi uit en hy lyk vir my masief. MOOI

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:15pm

WOW WOW UITSTEKEND 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 8:38am

Pragtig met 'n uitstekende diepte-perspektief. Die verwerking is baie goed en die wolkies rond mooi af. Baie goed gedoen!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:37am

Baie mooi een en goed verwerk - hou van die hoek waaruit jy geneem het

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:14am

Elizma ..al jou woorde is woorde....hehehehe

Comment by Elizma Fourie on April 15, 2018 at 9:04pm

Pragtig Pierre mens sien sommer die hoogte en hoe sy bas al oor die jare verweer het. (is dit 'n woord?)

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 15, 2018 at 9:01pm

pragtig en die boom is lank

Comment by Pierre Hardinge on April 15, 2018 at 8:18pm

Baie dankie manne

Comment by Johan Ayres on April 15, 2018 at 8:16pm

Wyehoek briljansie!

Comment by Johan de Beer on April 15, 2018 at 8:08pm

Pragtige foto Pierre , ek hou baie daarvan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html