Sybeligting – Afrikaanse Taalmonument; 10/01/2020 om 18:29

Nikon Coolpix P900 1/1250sek; Fokale lengte 8.9mm; f/3.5 iso-100
Ek sou hierdie toneel horisontaal wou omdraai sodat my oog op die hoogste pilaar tot rus kon kom, maar dit is soos dit lyk en die laat-middag Sondag vanaf regs.
Het die gryspuntregstelling gebruik
Baie dankie vir gister se swart en wit foto se kommentaar en Hennie vir jou addisionele inligting. Josef dankie ook vir jou sinvolle mening - omdat die wind baie sterk was kon ek nie die driepoot staanmaak nie. My vriendin het probeer om my en die kamera te stut :-)

Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 18, 2020 at 8:41am

Die geboë opwaarte lyn wat links onder begin gee vloei aan die komposisie en die skaduwees in kontras met die gedeeltes in die son voorkom dat die foto plat voorkom. Jy het die hoek baie slim gekies Tina. Baie mooi.

Comment by Anita du Toit on January 18, 2020 at 12:27am

Dis pragtig Tina!

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2020 at 7:01pm

Tina dis pragtig.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 17, 2020 at 5:57pm

Mooi beplan, goeie foto.

Comment by Pine on January 17, 2020 at 5:41pm

Baie mooi foto met mooi skerp fokus en ń goeie komposisie. BGG Tina!

Comment by Mark on January 17, 2020 at 12:31pm

Goed gedoen met die een Tina, dis skerp gefokus en mooi kontraste!

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 12:22pm

Pragtige sybeligting met sterk kontras. Dit gee trefkrag. Ook 'n mooi sierlike kurwe met die berge as agtergrond. Jy hoef nie hier meer onder in te sit nie, omdat die geboë lyn die hoofontwerp is en dit mooi voledig in is.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 11:00am

Baie mooi lyn gekry Tina. Lekker ritme in die foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html