Canon 700D
Canon 85mm 1.8 USM
f3.5
1/5 sek

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 4:52pm

Dit lyk nou salig. Baie mooi Martie.

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:39pm

Dis pragtig en goed uitgevoer. Mooi skerp met goeie beligting. Mooi!

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:18pm

Katte kan hulle tog o lekker op krul en dieper as diep slaap. Mooi een Martie

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:49am

baie oulik gedoen martie!!

Comment by Martie Venter on March 12, 2018 at 9:25am

Dankie Tersia en Gerrie! Ek het die afgelope jaar of so my naaimasjien weer afgestof, en in die proses my kamera liederlik afgeskeep - maar hoop om nou weer aan die gang te kom en my Canon beter te leer ken.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:22am

Baie mooi foto.  Lekker om jou weer hier te sien.

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 7:37am

Pragtig en so rustig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html